Die begin

In the beginning there was nothing and God said ‘Let there be light’, and there was still nothing but everybody could see it. – Dave Thomas

Alles het ‘n begin.
En ‘n einde.
Dis in jou hande en total binne jou vermoeë om dit wat tussen die opstaanson en die uitgaanstralle van pienk en geel en oker, jou rusplek te vind.

Of jy kan gaan lê, uitgestrek amper soos ‘n dooie, en na niks staar.
Of innie hoek staan met jou rug krom teen die muur.
Of diep innie donkerste gaatjie, soos ‘n bolletjie snot, vir die nag wegkuip.

Of jy kan op jou knieë gaan en dankie sê.

En in kinderlike afwagting, jou eie dagbreek skep.

Met dik crayons en groot kwaste in kleure en lyne en drome jou eie helder beelde verf – net soos jou hart begeer.
Dan is elke dag joune.

Tot aan die einde.

Hoe cool is dit?!

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s